Main menu
Mediasentrum: Zwikimedia
Zwarries spog sedert 2010 met'n splinternuwe mediasentrum, die Zwikimedia, wat 'n doeltreffende biblioteek-
Me. Martie Smit is die bibliotekaris verantwoordelik vir die bestuur van die mediasentrum.
Rekenaars met Internetfasiliteite en kleurdrukkers asook 'n fotokopieerder is beskikbaar in Zwikimedia. Programmatuur soos Excel 2007, Word 2007, Encarta, Encyclopaedia Britannica 2011, die Suid-
Die voorraad sluit gewilde lektuur van verskeie Afrikaanse en Engelse skrywers in, asook nuwe vakboeke. Daar is ook 'n spesiale hoekie vir geestelike verrykingslektuur in die Zwikimedia. Koerante en verskeie tydskrifte is ook daagliks beskikbaar. Boeke word elektronies uitgereik (drie per leerder vir 'n tydperk van twee weke).
Twintig medialeiers (verkies uit graad 8 tot 11) doen diens in die Zwikimedia.
TYE:
Maandag tot Donderdag: 10:00 -
Vrydae: 8:00 -
ZWARRIE LESERS WORD LEIERS!!