Main menu
In 2010 is daar met 'n opwindende nuwe sêrgroep begin. Hierdie 40 leerders is 'n vertoonvenster van die spektrum en kreatiewe krag van Hoërskool Zwartkop se musiektalent.
Die sêrgroep neem deel aan skoolgeleentheid soos die paaspogram, kultuurweek, musiekaande en ook die jaarlikse interskole sêrrie-
As groepsang na aan jou hart is, met heelwat kwinkslae en spangees daarby ingebou, is die sêrgroep net die aktiwiteit vir jou.