Main menu
TOERISME
WAAROM 'N LOOPBAAN IN TOERISME?
In die nuwe, veranderende Suid-
Toerisme op skoolvlak bestudeer die hele Toerisme-
Toerisme word vanaf gr. 10 -
DOELSTELLINGS VAN DIE VAK:
Om die leerder se kennis en insig van Suid-
Om die leerder kennis en begrip van al die komponente van die toerismebedryf te gee.
Om die leerder bewus te maak van die invloed van ekonomiese, sosiale-
Om aan die leerder 'n basiese begrip van die wêreld van werk, veral in die toerismebedryf te gee.
Om 'n belangstelling in die wêreld rondom ons te kweek en entrepreneurskap te bevorder.
BENADERINGSWYSE:
Teoreties en prakties. Drie kwartaaltoetse en twee interne eksamens per jaar word afgelê. Leerders doen gereeld take oor toerisme-
SILLABUSINHOUD:
Toerisme as 'n interafhanklike stelsel, verantwoordelike en volhoubare toerisme, toerisme geografie, attraksies en toerisme tendense, kliëntediens en kommunikasie.
VAKAKTIWITEITE:
Leerders gaan op gereelde uitstappies om gastehuise, hotelle en ander toeristefasiliteite te besoek. Binnelandse toere word ook gereël.
BEROEPSMOONTLIKHEDE:
Toeroperateur; toergids; reisagent; inligtingsentrums; curiowinkel-