Main menu
TENNIS -
1. Die finale liga uitslae vir 2011 is nou amptelik beskikbaar gestel. Baie geluk aan
ons eerste senior seuns en ons derde junior seuns wat hul ligas gewen het.
1.1 Die senior seuns se posisie is as volg:
(1) Zwartkop A
(2) AHS A
(3) PBHS A
1.2 en die junior seuns derde span:
(1) Zwartkop A
(2) AHS G
(3) Erasmus
2. Verder het dit met die ligas ook uitstekend gegaan. In die volgende ligas het
ons 2de gekom.
Junior Meisies B2
Junior Meisies C1
Junior Seuns B3
3. Derde plekke in die liga:
Junior Meisies A1
Junior Seuns A2
Junior Seuns B1
4. Baie geluk en baie dankie aan almal wat Zwarries se naam op die tennisbaan
hoog gehou het.
5. Die tweede deel van ons skoolkampioenskappe word ook nou in die volgende
paar dae afgehandel. Sterkte aan almal wat dit gaan uitspook om as
skoolkampioen gekroon te word.
6. Sodra die kampioenskappe afgehandel is kan die res van ons daag om ons
plekke op die ranglys vir 2012 te verseker.
LEKKER SPEEL!!