Tafeltennis - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Tafeltennis

Sport

Tafeltennis “BANG” 2012

Die Zwarrie tafeltennis afskop het hierdie jaar op ‘n andersoortige wyse plaasgevind.
Nadat die sowat 100 belansgstellendes en  gaste  deur Dr. Strydom verwelkom is, het Mnr. Douw Pretorius sy staal gewys teen Simon Gologolo (SA-speler en afrigter) en net-net verloor.
Daarna het Simon en Themba (ook ‘n SA-speler en afrigter) gewys hoe die spel op profesionele vlak gespeel word.  
Mnr. Hans van Schaik van Gauteng Noord Tafeltennis het verduidelik dat Tafeltennis die gewildste sport in China is,  met stadions so groot soos Loftus, wat die sport en toeskouers huisves. Olimpiese Tafeltennisspelers is die mees gesogte atlete wêreldwyd. So, Zwarries kom speel Tafeltennis!
Simon en Themba gaan voortaan by H/S Zwartkop tafeltennis afrig. Dit geskied op Dinsdae- en Vrydaemiddae direk na skool. Gaan bespreek jou oefentye met  
Juf. Breytenbach (K35) indien jy belangstel.

Kontakbesonderhede

Skool

Persoon

Faksnr

Selnr

E-posadres

Wonderboom

Mariska

012 335 6587

072 6072 405

HSWB@wonnies.co.za

Boys High

Annette

012 460 1507

082 2981 323

floorta@gmail.com

John Voster

S Botha

012 332 3700

082 325 5166

bsbotha@gmail.com

Oos-Moot

K Fourie

012 332 2457

082 570 2270

karinfourie@gmail.com

Affies Seuns

Yvonne

012 334 3907

082 940 9614

yvonne.bredell@affies.co.za

Pta Chinese School

Seew Hau

012 345 2446

083 457 3212

info@pretoriachineseschool.co.za

Zwartkop

Thea

012 654 5462

072 141 8480

breytenbachthea@yahoo.com

Tuine Tegnies

Fanie

012 337 1254

084 596 3515

Gerrit Maritz

Simon

012 565 5004

078 480 1903

simongologolo@webmail.co.za

Overkruin

Coenie

012 543 1790

072 460 8760

coenievanniekerk@hotmail.com

Girls High

Simon

078 480 1903

 
B-Liga
 

A-liga

B-liga

1

Wonderboom

Wnderboom

2

Zwartkop

Zwartkop

3

Oos-Moot

Oos-Moot

4

Afrikaanse Hoër Seuns

Afrikaanse Hoër Seuns

5

Boys High

Boys High

6

HTS John Voster

HTS John Voster

7

Overkruin

Overkruin

8

Gerrit Maritz

Gerrit Maritz

9

Girls High

Girls High

10

Pta Chinese School

Tuine Tegnies

 
 
Wedstryde A-Liga

do

di

do

di

do

do

di

do

di

12/4

17/4

19/4

24/4

3/5

10/5

15/5

24/5

29/5

1 - 2

1 - 3

1 - 4

1 - 8

1 - 5

1 - 7

1 - 6

1 - 9

2 - 3

5 - 6

4 - 6

3 - 5

4 - 5

3 - 8

5 - 8

4 - 9

6 - 3

6 - 8

7 - 8

7 - 9

8 - 9

6 - 9

7 - 6

2 - 4

7 - 3

5 - 7

5 - 9

9 - 10

8 - 10

7 - 10

3 - 10

4 - 10

6 - 10

5 - 10

2 - 10

1 - 10

3 - 4

2 - 5

2 - 6

2 - 7

2 - 9

3 - 9

2 - 8

4 - 8

4 - 7

Tuiswedstryde word aangedui deur 'n dikker en onderstreepte nommer
 
 
Wedstryde B-Liga

do

di

do

di

do

do

di

do

di

12/4

17/4

19/4

24/4

3/5

10/5

15/5

24/5

29/5

1 - 2

1 - 3

1 - 4

1 - 8

1 - 5

1 - 7

1 - 6

1 - 9

2 - 3

5 - 6

4 - 6

3 - 5

4 - 5

3 - 8

5 - 8

4 - 9

6 - 3

6 - 8

7 - 8

7 - 9

8 - 9

6 - 9

7 - 6

2 - 4

7 - 3

5 - 7

5 - 9

9 - 10

8 - 10

7 - 10

3 - 10

4 - 10

6 - 10

5 - 10

2 - 10

1 - 10

3 - 4

2 - 5

2 - 6

2 - 7

2 - 9

3 - 9

2 - 8

4 - 8

4 - 7

Tuiswedstryde word aangedui deur 'n dikker en onderstreepte nommer
 
 
 
Back to content | Back to main menu