Swem - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Swem

Sport

In die eerste kwartaal is daar drie vriendskaplike galas wat plaasvind voordat ons aan die Interhoër deelneem. Ons maak gebruik van die vriendskaplike galas om ons Interhoër swemspan te kies. In die vierde kwartaal is daar weer drie vriendskaplike galas wat plaasvind.  Omdat ons nie ‘n swembad het nie, verwag ons dat ons leerders by buite klubs aan sluit om te oefen.  Swemmers mag net twee individuele items asook twee aflosse by die Interoër swem.  

Swem kan ‘n alleen sport wees wat baie selfdissipline verg, maar met baie oefen verwag ons groot dinge in die swembad vir Hoërskool Zwartkop.

Back to content | Back to main menu