Main menu
Solosang kan by Hoërskool Zwartkop as vak of as buitemuurse aktiwiteit beoefen word.
Oudisies, produksies, liedjies, oefen en nogmaals oefen, rolle, hoofrolle, optredes, klank, ligte, aksie!
Stemontwikkeling, mikrofoon-
Zwartkop spog al jare met die sukses wat soliste op plaaslike en nasionale vlak behaal. 'n Magdom aspekte van sang en uitvoering word deur soliste meegemaak en die verhoog word 'n bekende leefwêreld! Opnames van ons jaarlikse Zwarrie-
Wanneer ons nie doenig is by vele skoolfunksies en produksies nie, reël ons optreegeleenthede by musiekdae of -
Die solistegroep bestaan uit bykans 40 lede wat mekaar oral op die hart dra!
Zwarrie soliste het al bekendheid verwerf na skool:
Liesl Kriel is in die bekende groep Shine 4.
Rozelle Blackie en Nadia Beukes is lid van die akapella groep “Cut Glass”.
Marlé Jacobz en Henry Scott het Teatertegnologie en Musical Theatre gaan studeer en is tans deel van vertonings wat in die Performer op die planke is.
Carlé van Deventer wen in 2006 die ATKV-
Vinkie Killian is deel van verskeie produksies in die staatsteater.
Talle ander soliste het a.g.v. hul ondervinding en belewing van solosang in Zwartkop besluit om dit hul beroep te maak.
Dus, as jy wil sing, is Zwarrieland die in-