Siviele Tegnologie - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Siviele Tegnologie

Akademie > Vakke Vervolg

Siviele Tegnologie is 'n samevoeging tussen Houtwerk, Steen- en Messelwerk, Boukonstruksie, Houtbewerking, Tegnika Siviel wat saam Siviele Tegnologie vorm.  Dit word vanaf Graad 10 - 12 aangebied.

Beroepe wat gevolg kan word:
Siviele Ingenieur
Stad- en Streeksbeplanner
Argitek
Landskapargitek
Landmeter
Eiendomsontwikkelaar
Konstruksie & Projekbestuurder
Omgewingsingenieurswese
Tekenaar
Kabinetmaker
Stelbouer
Loodgieter

Die vak behelds teoretiese-, teken- en praktiese werk wat oor 'n periode van drie jaar gedoen word.

 
Back to content | Back to main menu