Rugby Akademie - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Rugby Akademie

Akademie > Vakke Vervolg

GR 8 + 9
- Toelatingsvereistes:
Keuring vind plaas. Slegs 32 leerders per graad kan toegelaat word. Die kursus word op gewone graad aangebied.

- Benaderingswyse:
Die kursus is prakties én teoreties. Eksaminering vind op beide vlakke plaas.

- Spesiale vereistes:
‘n Addisionele fooi per leerder per jaar word naas skoolgelde gehef.

- Sillabusinhoud:
Rugbygeskiedenis, diëte, gimnasiumvaardighede, balvaardighede, voet en skopvaardighede, agterlynspel, voorspelerspel, rugbyreëls en afrigtingstegnieke.

- Vakaktiwiteite:
Interne eksamens / kursusse / besoeke

 
Back to content | Back to main menu