Main menu
Hoërskool Zwartkop se talentvolle leerders kry die geleentheid om op 'n jaarlikse basis deel te neem aan kunswedstryde.
Verskeie kompetisies op inter-
Jaarliks vind daar basies 3 kompetisies plaas
a.) Interne redenaarsaand
b.) Spraak-
c.) ATKV individuele kompetisie
a) Die interne redenaarsaand is 'n baie groot en spesiale aand. Hier word geluister na net die beste redenaars in elke graad (wat reeds van vroeg in die kwartaal deur middel van mondelinge in elke klas, uitgedun word). Ons kies ook die 9 redenaars wat aan die die ATKV kompetisie gaan deelneem op hierdie aand. Die hoogtepunt van diè aand is die beste junior en beste senior redenaar van die jaar wat aangewys word.
b) Die spraak-
c) Die ATKV kompetisie laat vir ons net 4 juniors en 5 seniors toe, en daarom word die beste 9 van die skool die aand van die interne redenaarsaand aangewys en hulle gaan neem dan deel aan diè kompetisie.