Kontakbesonderhede:
Andrew Tait - 0832657298
Adriaan Ritter - 082774356
Nolene Ritter - 0827762511
Izett Grimsell - 0836800100
E-pos: zwarriezone@yahoo.com
Aansluiting en ledefooi vir 2012.
- Nuwe lede - R300 met 'n hemp
- Hernuwings vir bestaande lede - R150 per jaar
Zwarrie Zone items te koop:
- Zwarrie Baadjie - R250
- Mans pet - R70
- Vroue pet - R50
- Serpe - R 75
- Kussinkies - R50
Die ZwarrieZone klub kan verhuur word teen R600 vir 'n dag of aandbyeenkoms.
Voordele om aan die klub te behoort:
- Toegang tot die Zwarrie Zone met alle byeenkomste.
- Koffie en beskuit by die Zwarrie Zone met elke sport byeenkoms
- Binneparkering by die skool met elke sport byeenkoms
- Saamrygeleentheid met die bus na Potchefstroom tydens die Pukke reeks teen 'n laer tarief
- Worsbroodjies tydens sport byeenkoms
- Heerlike samesyn saam met al die ander Zwarrie Zone ondersteuners.