Kunswedstryde - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Kunswedstryde

Kultuur

Belangstellende leerders word die geleentheid gebied om op ’n jaarlikse basis deel te neem aan kunswedstryde. Verskeie kompetisies op interskolevlak gee ook aan die leerders kans om hul talente te ontwikkel. Kategorieë waaraan deelgeneem word sluit in: drama, beeldende kuns, instrumentaal, vokaal, klassiek, ligte musiek en koorsang.


 
 
Back to content | Back to main menu