Main menu
Ons eie Zwarrie Kunstefees! Ons uitvoerende en beeldende kunstenaars neem deel, leiers ontwikkel deur te help met organisasie, tegniese 'wizards'doen klank en beligting, vaardige leerders ontwerp, bou en verf dekor, en veel meer! Fondse word ingesamel deur kaartjie verkope -
'n Nuwe afdeling is Hoërskool Zwartkop Multi-
Die kultuurweek is 'n trotse instelling in Zwarrieland wat elke jaar van krag tot krag gaan. Daar word met hart en siel meegeding vir die gesogte Graadgroep-