Hokkie - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Hokkie

Sport

Zwarrie hokkie leef !

Met tien dogterspanne en vier seunspanne wat vir onderskeie ligas ingeskryf word, is hokkie besig om 'n vors te word waarmee rekening gehou moet word.

Leerders word aangemoedig om hokkietoere, kursusse, oefenkampe en spanbousessies by te woon. Ons poog om nie net spelers se vaardighede te ontwikkel nie, maar ook hul spangees, lojaliteit en respek vir hulself en ander te bevorder. Spanne oefen ten minste twee maal per week op die skool se veld. Bekwame afrigters word aangestel om die uiteindelike doel, die bevordering van Zwarrie hokkie, aan te moedig.  Daar word ook tradisie by spelers geskep wat deelname bevorder.  By ons is daar vir almal 'n plek op die veld.

Hokkie bied aan die individu die kans om te behoort en deel te word van die trotse tradisie: "Glo en dien!"


 
Back to content | Back to main menu