Gholf - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Gholf

Sport

Hoërskool Zwartkop neem deel aan die Gauteng-Noord Gholfliga met agt spanne wat ingeskryf is.  Hoërskool Zwartkop het al twee keer in 'n ry die Gauteng-Noord golfliga vir topspelers (voorgee onder 6) gewen.  

Jaarliks word daar 'n toer Suidkus toe onderneem.  Ander vriendskaplike uitstappies sluit in Mabalingwe en Sun City, waar daar heerlik gekuier en golf gespeel word.

Die golf by Hoërskool Zwartkop "kook"!



 
Back to content | Back to main menu