Main menu
HOEKOM HIERDIE VAK KIES :
Die vak is interessant,stimulerend en vorm raakpunte met verskeie ander vakke.
Verskeie vaardighede word aangeleer wat in ‘n breë veld toegepas kan word.
SILLABUSINHOUD :
Wisselwerking tussen die mens en sy omgewing.
Bevolking, verstedeliking – beplanning en probleemoplossing.
Ontspanning, toerisme en ekonomiese aardrykskunde.
Data-
Wêreldprobleme
rampe – siklone , aardbewings, vulkane
oorbevolking en hulpbronne
besoedeling en bewaring
armoede, werkloosheid en plakkery
BEROEPSMOONTLIKHEDE :
Verpligtend vir: Stads-
Sterk aanbeveel vir : Argitek, Bosbou, Vervoeringenieur, Grondkunde, Myningenieur, GIS-