Fisiese Wetenskap - Hoërskool Zwartkop Webblad

Go to content

Main menu

Fisiese Wetenskap

Akademie > Vakke

TOELATINGSVEREISTES

Vanaf graad 10 tot graad 12 is Fisiese Wetenskap ‘n keusevak. Fisiese Wetenskap is ‘n verpligte vak in die Tegno-akademiese studierigting.

DOELSTELLINGS VAN DIE VAK
Die leerders se vermoë om logies te redeneer, verbande in te sien en gevolgtrekkings te maak, word ontwikkel. Eksperimentele werk geniet ‘n hoë prioriteit en leerders word aangemoedig om self te doen en te ontdek.

SILLABUSINHOUD
Fisika en chemie.

VAKVERWANTE AKTIWITEITE
Wetenskapolimpiade, Brugboukompetisie, Mintekvasvrae en Ekspo vir jong wetenskaplikes, Centurion-interskole vasvraekompetisie asook ander opvoedkundige uitstappies.

BEROEPSMOONTLIKHEDE
Ingenieurswese, geneeskunde, tandheelkunde, veeartsenykunde, landbouweten-skappe, arbeids- en fisioterapie. Dit word ook sterk aanbeveel vir verskeie ander beroepe.

 
Back to content | Back to main menu