Main menu
Dans vorm 'n integrale deel van die kultuurlewe in Zwartkop. Verskeie geleenthede, formeel en informeel, word geskep vir die Zwarrie(s) wat 'n "passie" het vir dans.
Verskillende dansstyle is her ter sprake.
Dink maar aan Zwarrieland se rygbydansers, Kultuurweek, Paasprogram, Revue en teater konserte -