Main menu
VERKORTE SILLABUSINHOUD VAN BESIGHEIDSTUDIE:
Besigheid en omgewingsfaktore.Ontleed die impak van veranderende en uitdagende omgewings op sakepraktyk in alle sektore.
Besigheidsgeleenthede.Identifiseer lewensvatbare sakegeleenthede en verken hierdie geleenthede en verwante vraagstukke deur die skepping van haalbare sakeondernemings.
Besigheidsrolle. Aktuele kennis en vaardighede word toegepas om 'n verskeidenheid sake-
Besigheidsfunksies. 'n Verskeidenheid bestuurs-
BEROEPSMOONTLIKHEDE:
Hierdie vak is praktykgerig en berei elke leerling voor om eendag 'n suksesvolle entrepreneur en sakeman te wees. Dit kyk na alle aspekte van besigheidsbestuur. Besigheidstudie bied 'n goeie basis vir leerders wat in enige ekonomiese rigting wil verder studeer.