BARLOWORLD TOYOTA CENTURION
Borg van Hoërskool Zwartkop

Is dit tyd vir 'n ander motor?
Ondersteun die amptelike borg van Hoërskool Zwartkop - Barloworld Toyota Centurion. Skakel hulle by 012 641 7000. Praat met Mnr Corné de Witt vir 'n spesiale aanbod. Sê ook dat jy 'n trotse Zwarrie is om jou spesiale aanbieding te verseker. Hulle waarborg om enige ander Toyota handelaar se pryse te klop.