Main menu
Druk hier om Aansoekvorm en Vakkeusesevorm af te laai
Wanneer u die vorm inhandig moet die volgende dokumente asseblief u aansoek vergesel
ID dokument van vader en moeder (of voog)
ID dokument of geboortesertifikaat van leerder
Leerder se rapport van sy/haar vorige skool
Bewys van woonadres
Indien leerders aansoek doen om Sport as 'n vak te neem, moet 'n addisionele vorm voltooi word en by die aansoek aangeheg word.
Klik hier om die vorm af te laai.